Pasella - Episode 25 – (22 June 2022)

1 HourAdded: 21.06.2022

Pasella kuier weekliks by aanbieders van die afgelope 2 dekades. Vanaand is Sasha-Lee Davids en haar nine musikale broers en susters aan die beurt. Ons skop hoog saam met Mnr Pasella alias Paul Rothmann en kyk terug oor sy 21 jaar saam met die program. Ons kuier saam met vriende agter die skerms asook Candice Boucher en haar en Paul se kroos van twee.

Pasella has been visiting presenters for the past 2 decades on a weekly basis. Tonight it's Sasha-Lee Davids and her 9 musical siblings' turn. We kick high with Mr. Pasella aka Paul Rothmann and look back on his 21 years with the program. We hang out with friends behind the scenes as well as Candice Boucher and her and Paul's offspring of two.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©