Pasella - Episode 23 – (8 June 2022)

1 HourAdded: 07.06.2022

Pasella loer in by aanbieders van die afgelope twenty-three jaar. Ons kuier op stel saam met die akteur Sean-Marco Vorster. Hy en die akteur Vilje Maritz het in dieselfde tyd, Pasella aangebied. Ons maak lyf nat saam met Viljé en hark ook sommer sy gesin en sy pa, die akteur Albert Maritz nader vir ‘n kuier.

Pasella peeks into the lives of presenters from the past 23 years. We hang out on set with actor Sean-Marco Vorster. Sean-Marco and actor Vilje Maritz presented Pasella at the same time. We take a dip with Vilje and just pull his family and father, the actor Albert Maritz, closer for a visit.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©