Pasella - Episode 21 – (25 May 2022)

1 HourAdded: 24.05.2022

Pasella onthou hoogtepunte en skep nuwe herinneringe saam met voormalige Pasella-aanbieders. Ons eie Amalia en haar goeie vriendin Christi Panagio, breek weg na Paternoster en ruil maklik, maar gesonde resepte uit. Min mense weet dat hullle beste vriende is, en behalwe vir hul aanbiederswerk op Pasella, het hulle reeds op die stel van 7deLaan ontmoet. Ons gaan terug skool toe saam met Pasella se opera-ster Lynelle Kenned in die Paarl,  en onthou ‘n paar uitstaan-oomblikke saam met aanbieder en radio-omroeper, Mishka Loesch.

Pasella remembers highlights and creates new memories with former Pasella presenters.
Our very own Amalia and her good friend Christi Panagio, break away to Paternoster and exchange easy but healthy recipes. Few people know that they are best friends, and apart from their presenter work on Pasella, they have already met on the set of 7deLaan. We go back to school with Pasella's opera star Lynelle Kenned in Paarl and remember a few moments out with presenter and radio announcer, Mishka Loesch.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©