Pasella - Episode 19 – (11 May 2022)

1 HourAdded: 10.05.2022

Vir ‘n spesiale terugblik op die Pasella-dae net na die draai van die eeu, klop ons aan by Jo-Ann Strauss, Charlene Lackay (voorheen Truter) en Paul Rothmann. Die driemanskap was onafskeidbaar en het nie net in dieselfde tyd aangebied nie, maar ook heel gereeld stories en kompetisies saam gedoen. Ons hoor alles van die hegte band tussen hulle en kyk waarmee hulle deesdae doenig is.

For a special look back at the Pasella days just after the turn of the century, we knock on the door of Jo-Ann Strauss, Charlene Lackay (previously Truter), and Paul Rothmann. This trio was inseparable and did not just present at the same time, but also very often did stories and competitions together. We hear all about the close bond between them and see what they are doing these days

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©