Pasella - Episode 18 – (4 May 2022)

1 HourAdded: 03.05.2022

Voormalige Pasella-aanbieders Theunis Nel en Eloise Cupido onthou saam hulle spesiaale tyd op Pasella.  Eloise wys ons hoe ‘n radio-drama gemaak word.  Theunis vertel ons van sy beproewing na ‘n motorfietsongeluk en vang daarna 'n vlug Kaap toe om vir Dr Michael Moll te gaan kuier en eindig die dag op 'n inspirerende noot.

Former Pasella presenters Theunis Nel and Eloise Cupido reminisce about their special time on Pasella. Eloise shows us how to make a radio drama. Theunis tells us about his ordeal after a motorcycle accident and then catches a flight to Cape Town to visit Dr. Michael Moll. Then ends the day on an inspiring note.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©