Pasella - Episode 17 – (27 April 2022)

1 HourAdded: 26.04.2022

Pasella kuier en herleef uitstaan-oomblikke saam met van die program se meer as 40 voormalige aanbieders. Oud ateljee-ankeraanbieder en vlieënier, Eon de Vos onthou sy televisiedae saam met Elsabe Daneel. Albei was deel van televisie se beginjare. Tracey Lange dink terug aan hoogtepunte saam met die akteur Royston Stoffels, ons ontmoet haar man asook haar vriend en sakevennoot, die filmvervaardiger, Tim Theron. En dan is dit terug skoolbanke toe saam met Tracey, Vicky en Jo-Anne Straus – al drie hierdie vroue was eens op ‘n tyd in dieselfde skool.

Pasella relives the outstanding moments with more than 40 of its former presenters.
Old anchor presenter and pilot, Eon de Vos, remembers his television days with Elsabe Daneel, who were both part of television’s beginner years. Tracey Lange reminisces about her highlight moments with actor Royston Stoffels. We meet her husband as well as her friend and business partner the filmmaker, Tim Theron. And then it’s back to school with Tracey, Vickey and Jo-Anne Straus, who all simultaneously attended the same school at one time.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©