Pasella - Episode 16 – (20 April 2022)

1 HourAdded: 19.04.2022

Pasella kuier weekliks by van die meer as 40 oud-aanbieders. Ons vlieg hoog saam met Tumi Makgabo wat internasionaal naam gemaak het as nuusleser in haar tyd by SABC, en kyk terug op haar besonderse tv-loopbaan. Ons maak ‘n Kaapse draai saam met die akteur en radio-man Maurice Carpede en sy vrou, Amanda. Sjef Jenny Morris pak ‘n piekniekmandjie vir Maurice en die aktrise Quanita Adams. En ons loer in by die eerste anker-aanbieder van die program, Coenie de Villiers

Pasella visits more than 40 former presenters weekly. We take to the skies with Tumi Makgabo, who made an international name for herself as a news anchor during her time at the SABC, and she tells us about her amazing TV Career. Then it’s off to the Cape with actor and radio presenter Maurice Carpede and his wife, Amanda. Chef Jenny Morris packs a picnic basket for Maurice and the actress Quanita Adams. And lastly, we catch up with Pasella’s first Anchor Presenter, Coenie de Villiers.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©