Pasella - Episode 14 – (6 April 2022)

1 HourAdded: 05.04.2022

Pasella het oor die afgelope twee dekades ‘n instelling geword. Vanaand kyk ons terug na waar alles begin het. Ons hoor by van ons meer 40 aanbieders oor die jare wat die program vir hulle beteken het. Kry ‘n kykie agter die skerms. En hoor wat van Pasella se gewilde gaste oor die jare, oor die program te sê het.

Pasella has developed into an institution over the past two decades. Tonight, we go back to where it all started. We find out from more than 40 presenters what Pasella has meant to them. Take a sneak peek behind the scenes. And hear what Pasella’s popular guests over the years have to say about the program.

WEDNESDAYS @ 19:30
PASELLA S28

SABC ©