Soap
Rating:
All Ages
Show times:
weekdays at 2:30 p.m.
weekdays at 3 p.m.
Sunday at 3:30 p.m.
weekdays at 6:30 p.m.
7de Laan is a long running multi-cultural soap and is the brainchild of Danie Odendaal, who came upon the idea for this popular soapie nearly fifteen years ago when he was living in Melville. Every morning over coffee and breakfast in his favourite coffee shop, he watched people come and go and started creating his own imaginary suburb with a variety of characters: a stingy businessman who loves to gossip, the manager of his coffee shop who is a beloved mother figure, the cute and lively waitresses, an eccentric old man who talks in riddles, and of course a superbitch or two for good measure. Even though the series is primarily in Afrikaans, it has a following across the cultural and colour spectrum and English subtitles make it accessible to a very wide audience.
I really love 7de laan but at de moment hate your script why did you kill Paula and Altus's baby? I mean we waited so long for them to get married and have a family and now you killed their child and Paula blames Altus which means she might walk aways like she always does. The only child that has lived in your show is Emma's everyone's else's child dies in your show and it's depressing i mean STOP killing the children please!
Ek weet nie of julle besef dat terwyl 'n vrou swanger is haar emosies, haar segoed, haar ongelukkigheid, haar frustrasies, haar aggressie alles op die ongebore baba werk, hy/sy dis nou die baba voel alles aan en voel dan nie of hy/sy welkom in die lewe is nie. Sulke babas kan probleem kinders word. Ek glo nie die dialoog van Paula is goed vir die baba nie. Wel haar kind is 'n maand gelede gebore en dis baie duidelik dat sy nog tot op datum dis nou die storie, swanger is. Ek hoop dat die skrywers van hierdie eposides en in die toekoms daaraan sal dink wanneer hulle weer akteurs in die storie het wat swanger raak, skei of iemand aan die dood afgestaan het. Wees meer sensitief met julle tekste, in elk geval die storie raak nou boring.
7de laan is awsom ek laai dit baie maar san-marie raak iriterend sy maak net vir diederik seer en jok vir hom plaas los sy hom net ma sy hou hom aan n luintjie en vry n ane ou dit is nie reh nie plaas praat sy net die waarheid ma daai ou daan ha net we seer maak dan gaan hulle wee op breuk en. Dan sy we trug kryp na een van die ouens op. 7de laan en dan gaan sy we op hulle cheat dit is altyd die selfde dril oor en oor en oor ma paula moe n baba gekry het ek stem saam ek sou gelaai het om ha te sien n doek ruil seker met wasgoed penetjies op ha nees haha maar die episode is baie cool net party keer afgesaag
Eks mal oor 7de laan mar eks glad ni mal oor di wat paula haar baba verloor het ni ek myne verloor en dit lyk of jul n spotting daarvan maak....san-marie pas ni in 7de laan ni eks glad ni mal oor har ni sy sit my af as sy 7de laan mut verlaat glo ek ni baie mense sal haar mis ni.bring bietji iets intresant in 7de laan in bietji ou gesigde wat weg is bring hul trug want ek kan 7de laan vir n week lank ni kyk ni dan wet ek nogsteeds wat dar aan gaan...
Die Regiseur
Die 7de Laan episode van 12 Maart 2013 het betrekking.
Toe gebeur die voorspelbare alweer in u sepie, wat ek by geleentheid kyk, toe `n karakter wie se hand deur `n ander man in die as geslaan word hom tot geweld wend.
Die goeie sedelessies wat die sepie soms oordra, word deur hierdie ondeurdagte voorbeeld wat aan jongmense en ja, selfs onvolwasse volwassenes, genegeer. As Japanees gegradeerde 5de dan karateka leer ons ons studente om nie geweld te bebruik tensy jou of jou naaste se lewe bedreig word nie - om nou maar by die onderwerp te bly, is daar egter uitsonderings wat op meriete gehanteer moet word, soos byvoorbeeld wanneer `n man homself by `n vrou teen haar sin opdring en mooi praat ook nie meer help nie.
Met die voorbeeld wat 7de Laan nou en ook vele maal in die verlede in hierdie opsig stel, noop dit my om te wonder in welke mate dit bydra tot die spiraal van geweld onder mans, veral die taalgroep met sy 'Calvinistiese agtergeblewenheid' wat u primêr bedien. Iemand wat probleme van hierdie aard oplos soos die voorbeeld wat u stel, is nie alleen `n swakkeling nie, maar is waarskynlik ook die persoon wat homself tot vrouegeweld wend weens sy eie swak selfbeeld. As student het ek `n Japenese studentevriend gehad wat, wanneer ons 'filosofies' begin raak het, op `n stadium die opmerking gemaak het dat baklei so eenvoudig is dat selfs kinders dit kan doen.
Om dan ook nog een vrouekarakter die opmerking te laat maak dat die meisie wat betrokke was geëerd moet voel dat `n man bereid was om vir haar te baklei, span die kroon. Alle aarde, ons mans het volgens 7de Laan genoeg oergewoontes dat ons nie ook nog ons vrouens met hierdie grotbewonersetiket hoef te behang nie.
Gaan voort met jul program om lesse in `n diskrete formaat vir kykers aan te bied, maar aan die skrywer van die reeks wil ek `n versoek rig om meer kreatief te dink wanneer dit by die oplossing van kinderagtige geskille kom sodat die 'vuisie maak' sindroom nou maar afgeskud kan word.
Groetnis,
Deon Nel (George)
7DE LAAN is presies soos die werklike lewe is, die intriges en als wat met mense elke liewe dag gebeur. Soos die lewe is, dit moet die publiek die heel tyd ingedagte hou, ons is te geneig om altyd gelukkige eindes te wil sien in als en die lewe het ongelukkig nie altyd vir almal gelukkige eindes nie. Sommiges word met die goue lepel gebore terwyl ander " the under dog" hul hele lewe hard werk en die noodlot tref hul telke male in hul lewe, maar dit is hoe dit is en ek dink eerlik waar die publiek moet 7de laan sien as as 'n tipiese verhaal wat die allerdaagse lewe van ons as mens uitbeeld. Sommige mense is geneig om te sê die sepie is "common" maar weereens nie al die mense in die wêreld is dieselfde nie. Daar is selfs in die werklike lewe mense wat nooit geluk vind nie en wat al deur hoeveel liefdes teleurstellings is, daar is hoeveel mammas wat hul babas verloor, daar is duisende huwelike wat nie vir altyd hou nie, daar is moord, roof, mense wat elke dag probleme ondervind en by 'n rehab moet gaan aanklop, kinders en ouers wat verwerp word en so kan ek aangaan. en dit is presies wat die regiseur met 7de laan wil uitbeeld. Die publiek moet die sepie nie negatief sien nie, mense verskil en so is die karakters van 7de laan - dit sal werklik een vervelige afgesaagde eentonige oninteressante sepie wees as al die karakters oulik, gaaf en nice is en als verloop net seep glad met almal. 'n Baie eenvoudige oplossing as jul fout vind met die sepie en die storie lyn - moet dit dan nie kyk nie.
Ek sluit af op 'n positiewe nood en dit is dat 7de laan ons kinders baie positiewe dinge leer en tred hou met die nuutste tendense. Dit leer ook jong mense dat ware vriende mekaar altyd bystaan en vir mekaar omgee, om uit te reik na ander in nood, en om altyd te probeer om die regte ding te doen om eerlik te wees en veral vir mans om te sê "ek is jammer" al is dit soms hoe moeilik. My tiener seuns geniet die humor en veral die sangers wat so af en toe hul verskyning maak - goeie advertensie tegniek. Pierre van Pletzen speel sy rol uitstekend en natuurlik Paula - sy raak net mooier by die dag en die meer sagte mamma rol het haar perfek gepas. Dankie vir 'n heerlike Sondagmiddag vermaak - omnibus.
Estelle Coskey (Pretoria)
Ons verstaan nie die storie oor die LEWER nie! Ons kind is met n lewerdisfunksie gebore en my man is n idiale skenker, maar volgens die dokters kan net n persoon wat oorlede of dood is en n skenker is se lewer gebruik word?! Kan iemand ons terug voer gee asseblief.
Ons verstaan nie die storie oor die LEWER nie! Ons kind is met n lewerdisfunksie gebore en my man is n idiale skenker, maar volgens die dokters kan net n persoon wat oorlede of dood is en n skenker is se lewer gebruik word?! Kan iemand ons terug voer gee asseblief. Willem en Lenie Pieterse.
Hi julle as julle weer n episode doen wa julle wyn proe nodig het ek is n wyn handelaar vir boschkloof en loui nell en teddy hall wynkelder al ons wyne is 3 tot 4 sterre op die john platter en wyn maker van die winemakers guild bel bel asb op 0763922570 danielle as enige iemand s belang stel ons lewer af reg voor jou voordeur
Ek het so lanklaas 7 de laan gekyk weet nie eers meer wat aangaan nie
Hahaha . Ek love marko en vir bernard en ook vir puala mis haar nogal
En ja . 7 de laan is n great storie en die krakters is nie werklik soos wat julle dink
Hulle is nie dit is hulle rol wat hulle moet speel so julle kan nie diskrimeneer nie jammer
Maar dis net hoe dit is
Ek is mal oor 7de laan, ek mis al die karakters van dai jare connie,Bart,Lizel,Jan-Hendrik,Sandra,Petra ja nee dai tyd toe was dit nog 7de laan maar nou worry ek nie meer so baie nie en Wilmien was my gusteling aktriese sal better wees as hulle terug kon kom maar ja die sepie moet aan gaan. Mwah 7de laan julle is die beste.
Ek dink ook daar is baie goeie lesse by 7e Laan. Ek is nou al 65, en weet nie eintlik meer hoe die jong mense dink nie.
Ek hou daarvan dat Oubaas en Hilda altyd so effe oordrewe is. Dit maak dit lekker humoristies en ook dat die jong mense hulle ewe mooi aanvaar soos hulle is. Dis ook lekker dat Gita so ten goede verander het. Dit wys ook dat jong mense nie oor die algemeen dit goedkeur as iemand te veel drink of hom/haar swak gedra nie.
Baie dankied. Ek geniet die reeks baie.
Oe! Hierdie comments is histeries! As dit nie vir my ma-hulle se obsessie is met 7deLaan nie, sou my psige gespaar geword het van die snert wat julle wys. Daardie akteurs het al uitstekende rolle in die verlede gespeel, en nou word hulle só beledig... Hoe desperaat! Anyway, die paar glimpses wat ek van die show kry, verskaf eindelose vermaak... Seker nie die tipe vermaak wat julle wil verskaf nie, maar soos hulle sê, "Any publicity is good publicity"... #lekkerlageknou #shame
Any 7de laan actor or actress, even directors who have mercy to help pay 4 my studies. I passed my matric wth a diploma in 2012. I'v applied to study at UNISA becaAny( who would like to help or have a job 4 me pls call me @ 0717665054 or e-mail me 27788182583@mxit.im.GOD BLESS U!
7de Laan baie geluk met die 3000ste episode. Dis net lekker om in jul geselskap te wees. Dankie aan almal by 7de Laan wat verantwoordelik is vir die sukses van die Laan en dankie SABC2 dat jul dit vir ons moontlik maak om te deel in die manewales v/d Laan en sy mense. Amelia Etson (Wes-Kaap)
7 de Laan writers need to take a wake up call : So far the story advertises woman abuse 100%. It says that lying to your spouse is 100% ok and the thing to do. It says that woman must be victims and no matter what they go through they must forgive the abuser. Babies on this show always die, and the woman always have the men interfering in their businesses. WAKE UP 7DE LAAN WRITERS. We are sick and tired of seeing the same insipid reactions and story lines - give the woman some back one and a no tolerance attitude to abuse. Look at last nights story with Charmain attacking poor Bonita like that - Good Grief - your story line are pathetic and sick. Nice way to teach the kids who watch the soap and will think this is the way life is!
For everybody above.....the script writers are sucking dialogue from their thumbs...I dont know where they got the director from bcause he hasnt the slightest idea....the worst part is when they change the scene and you see the stupid look in the actors face,but i have figured out the look,,,,they thinking(HOW THE HELL DID I END UP TAKING PART IN SUCH CRAP SOAPIE).Dont blame the actors...they only doing what they are told....New title for this soapie (7 DE LAAN DE SKINERBEKS) ...At the end of day thats all the showis about (cossiping) Script writers should get Chairmaine and Bonita to go 8 ,9 and 10 de laan and tell the people about Xander feelings...YOU ARE SO SAD,I ACTUALLY FEEL SORRY FOR YOUR PROGRAM AND THE ACTORS...By the way give Hermans some acting lessons and tell to stop twisting her lips...
I am suprized that there are still stereotyped people like you two anonymous people, since the beginning of the soapie it was never an afrikaans program!! If I am not wrong for as long as I can remember, 7de Laan has always had black characters regardless of them speaking afrikaans or not. Istead of appreciating a multilingual talent that Danie Odendaal is bringing, you are encouraging racism, Shame on both of you!!! Yet you call yourselves South Africans!
Big ups to the 7de Laan Family!! I love you so much. We feel proud watching the soapie. And Congrats on your 3000 episodes!! Producers Keep up the good work that you are doing atleast you are doing sumthing different unlike all these common story lined we are hearing from other sopies. Your dialogue is a daily life drama. Mpai M (Bloemfontein)